AfriForum Jeug ontbloot beweerde oneerlikheid tydens eksamens by UNISA


Luister nou

Volgende

AfriForum Jeug ontbloot beweerde oneerlikheid tydens eksamens by UNISA

15 November 2022

AfriForum Jeug het vandag vrae aan UNISA gestel om te bepaal watter stappe UNISA al gedoen het – of gaan doen – om akademiese oneerlikheid by die instelling stop te sit.

Dit volg nadat AfriForum Jeug deur ’n student genader is oor verdagte teksboodskappe wat UNISA-studente ontvang waarin regstreekse eksamenhulp en ’n waarborg van 90% of hoër uitslae, teen betaling, aangebied word.

Die jeugorganisasie het ’n video en ’n brief aan UNISA gestuur waarin vermoedelike akademiese ongerymdhede by dié instelling ontbloot word.

‘n Woordvoerder van die beweging, René van der Vyver sê hulle is verder besorg oor moontlike oortredings van die POPI-wetgewing aangesien die bron van die verdagte boodskappe telkens geweet het vir watter vakke die betrokke student geregistreer is en wat die datums is waarop sy eksamens plaasvind.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

AfriForum Jeug ontbloot beweerde oneerlikheid tydens eksamens by UNISA


Luister nou

Volgende