Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

AfriForum gereed om regsaksie te neem teen beoogde ramptoestand

14 Julie 2022

Die burgerregteorganisasie, AfriForum, sê hy is gereed om die hof op ‘n dringende grondslag te nader, sou die regering besluit om weer ’n ramptoestand in te stel in ‘n poging om beurtkrag te beëindig.

Volgens AfriForum het die regering in die afgelope paar jaar bewys dat hy nie vertrou kan word met die uitgebreide magte wat ’n ramptoestand aan hom gee nie.

Die organisasie se veldtogbeampte vir strategie en inhoud, Ernst van Zyl, sê hierdie moontlike ramptoestand gaan waarskynlik net soos die Covid-19 ramptoestand misbruik word om politici te verryk, onreëlmatige tenders uit te deel en parlementêre oorsig vry te spring.

Van Zyl sê dit wil vir hulle voorkom of die rampbestuurswet nou die regering se nuwe gunsteling instrument geword het om korrupte aktiwiteite mee te vergemaklik en uit te voer.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende