Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

AfriForum gee sy regspan opdrag om “Kill the Boer” internasionaal te beveg

Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ondersoek in te stel na onderskeie internasionale platforms waar AfriForum sy regstryd kan voortsit teen slagspreuke soos die “Kill the Boer”.

Dit volg na die Grondwethof gister die organisasie se aansoek om verlof tot appel van die hand gewys het.

Afriforum wou appelleer teen twee vorige hofbeslissings wat die sing van dié lied gewettig het.

Afriforum se uitvoerende hoof Kallie Kriel sê om die saak op internasionale platforms te bespreek is die volgende logiese stap, noudat dit duidelik is dat die Grondwethof en die Suid-Afrikaanse Grondwet nie Afrikaners se menseregte in beskerming wil neem nie.

4 Responses

  1. Ek stem ons howe word gemanipuleer deur Rhamaphosa met sy skeinheilige gesiggie en die anc hopelik sal iemand na ons luister as dit toegelaat word bestaan haatspraak nog dan kan ons ook mos se wat ons wil soos die k.. woord

  2. Dit is definitief haatspraak teenoor blanke mense. Die wêreld moet sien dat Suid Afrika steeds in Apartheid is en dat sekere rasse groepe mag doen wat hul wil en niks word gedoen nie.
    Genoeg is genoeg.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende