Afgedankte OB eis steeds R10-miljoen afskeidbonus


Luister nou

Volgende

Afgedankte OB eis steeds R10-miljoen afskeidbonus

22 Julie 2024

Die speaker van die parlement, Thoko Didiza sê om aan die afgedankte Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, ‘n afskeidsbonus van R10-miljoen te betaal, sal die grondliggende en fundametele grondwetlike waarde van aanspreeklikheid bedreig.

Mkhwebane eis die geld en voer aan dat sy daarop geregtig is ten spyte daarvan dat sy weens wangedrag en onbevoegdheid verlede jaar uit die amp verwyder is.

Didiza voer in hofstukke – waarin sy die aansoek teenstaan – aan dat ‘n ontslag volgens artikel 194 nie daarvoor voorsiening maak dat die ampstermyn voltooi word wanneer die persoon voortydeig ontslaan word nie.

Sy voer ook aan dat Mkhwebane nie volwaardig die amp kon beklee nie en dat sy daaroom ook nie op die uitbetaling geregtig is nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GpShrnfWQAA5m9y

ANC en kie sê samesprekings het gelei tot BTW-besluit, nié die hof nie

ENOCH2

Dawie Roodt: Die ANC sit met eier op hulle gesigte ná BTW-verhoging geskrap word

Marianne Pouwels_b

Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop

Thabo-3-800x450

Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus

WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7

E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie

Ander Nuus Artikels

maxresdefault
Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut
cd042b9b447d9a8f
Audi sluit vier van sy handelaars in Suid-Afrika
ENOCH1-large
Die EFF, MK-party eis die minister van finansies se bedanking
GpShrnfWQAA5m9y
ANC en kie sê samesprekings het gelei tot BTW-besluit, nié die hof nie
ENOCH2
Dawie Roodt: Die ANC sit met eier op hulle gesigte ná BTW-verhoging geskrap word

Afgedankte OB eis steeds R10-miljoen afskeidbonus


Luister nou

Volgende