My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Advokaat sê hofstukke wat laat ingedien word is onaanvaarbaar

24 Junie 2021

Die geskorste ANC sekretaris-generaal, Ace Magashule se hofsaak oor sy tydelike skorsing het vanoggend in die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg begin. 

Dit word aanlyn deur ‘n volbank regters aangehoor.

Magashule se regsverteenwoordiger, advokaat Dali Mpofu sê hofstukke, wat laat ingedien is, is “arrogant”. Hy het verwys na die ANC en die party se adjunk sekretaris-generaal, Jessie Duarte, “wat die spertyd van 20 Mei geïgnoreer het.” Hulle hofstukke is eers op 25 Mei ingedien.

Volgens Mpofu is dit egter veel erger dat president Cyril Ramaphosa – wat die eerste respondent in die saak is – se hofstukke eers op 27 Mei ingedien is.

Hy meen ‘n sterk boodskap moet gerig word dat hierdie gedrag onaanvaarbaar is omdat die hof en sy prosedures gerespekteer moet word.

https://twitter.com/niehaus_carl/status/1407985303139270657

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende