Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Adjunk-president lei vergadering met koronavirusbevelsraad

14 Desember 2021

Die adjunk-president David Mabuza sal na verwagting vandag die nasionale koronavirusbevelsraad se vergadering oor moontlike strenger inperkings lei.

Dit volg nadat president Cyril Ramaphosa positief getoets het vir Covid-19, en tans in self-afsondering in sy huis in Kaapstad is.

LEES OOK: PRES. RAMAPHOSA TOETS POSITIEF VIR COVID-19

Die bevelsraad sal vandag en môre vergader. Die president het vroeër die maand gesê dat die huidige Covid-19-regulasies moontlik kan verander afhangend van hoeveel nuwe gevalle aangemeld word.

Die kleinsake- en die toerisme sektor het ‘n beroep op die regering gedoen om nie strenger inperkings in te stel te midde van die vierde vlaag nie.

Verskeie rolspelers sal eers gekonsulteer word voor daar ‘n moontlike aankondiging gemaak sal word oor die bevelsraad se besluit

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende