ActionSA verlaat na bewering die koalisie in die Tshwane-metro


Luister nou

Volgende

ActionSA verlaat na bewering die koalisie in die Tshwane-metro

29 Augustus 2024

ActionSA het na bewering die koalisie in die Tshwane-metro verlaat, en sal nou by die ANC, EFF en ACDP aansluit. 

DIT kom nadat die ANC môre ‘n mosie van wantroue teen die burgemeester, Cilliers Brink sou bring. Dit is luidens ‘n hofbevel van die DA van die skedule verwyder. 

Brink het op sy X-profiel gesê dat hy vanmiddag by die media uitgevind het dat ActionSA se koukusleier in die Tshwane-metro aan joernaliste gesê het dat sy party die veelparty-koalisievennootskap in die metro gaan verlaat. 

Volgens Brink het hy nog nie so ‘n kennisgewing ontvang nie. News24 berig dat ActionSA nog nie formeel by enige ANC-koalisie betrokke geraak nie, maar die partye is glo in gesprek. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

ActionSA verlaat na bewering die koalisie in die Tshwane-metro


Luister nou

Volgende