Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

ActionSA reik uit na DA-hoë, nadat sy uit die party bedank

15 Augustus 2022

Die party, ActionSA sê in ‘n verklaring dat hulle kennis neem van ‘n prominente DA-lid, Patricia Kopane se bedanking. 

Kopane het vanoggend aangekondig dat sy as parlementslid en lid van die DA bedank. Sy was voorheen die provinsiale leier van die Vrystaat. Sy het in 2003 by die party aangesluit en meen die DA is nie meer dieselfde as toe sy aangesluit het nie.

“Ek groet die party met ‘n seer hart, maar met ‘n skoon gewete.” Sy meen sy voel nie asof sy meer hoort in die DA nie.

ActionSA se leier, Herman Mashaba sê in sy verklaring dat die party nou Kopane sal nader weens die manier waarop sy die Vrystaat gelei het. Hy meen sy sal ‘n waardevolle toevoeging tot ActionSA wees.

“Sedert Kopane se bedanking vanoggend het ek haar reeds gekontak en sal binnekort met haar vergader om uit te vind of sy bereid sal wees om by ActionSA sal aansluit.”

https://twitter.com/samkelemaseko/status/1559113758919761921

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende