Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

Ace Magashule se skorsing “nié onwettig nie”

9 Julie 2021

Die geskorste ANC sekretaris-generaal, Ace Magashule bly geskors nadat die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg sy aansoek om sy skorsing ter syde te stel – van die hand gewys het.

Magashule is geskors nadat die ANC se nasionale uitvoerende komitee vroeër vanjaar besluit het dat party lede, wat van ernstige misdade aangekla word, opsy moet staan totdat die strafregtelike saak teen hulle afgehandel is.

Magashule het in reaksie op sy skorsing toe probeer om vir president Cyril Ramaphosa te skors. Hierdie “skorsingsbrief” is egter ook vanoggend ter syde gestel.

Hy het in sy aansoek aangevoer dat die skorsing sy regte tot gelykheid en menswaardigheid skend. Die hof het egter bevind dat die ANC se Grondwet strook met Suid-Afrika se Grondwet en dat die ANC dit nie aangepas het om “teen Magashule te diskrimineer nie.”

Hou Afrikaans op die lug

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

Ander Nuus Artikels

arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende