Ace Magashule doen aansoek om verlof tot appèl


Luister nou

Volgende

Ace Magashule doen aansoek om verlof tot appèl

25 Augustus 2021

Die geskorste ANC sekeretaris-generaal Ace Magashule gaan vandag aansoek doen om verlof tot appèl teen sy skorsing.

Magashule wil appelleer teen die uitspraak van die Suid-Gautengse hoogeregshof in Johannesburg, wat sy skorsing gehandhaaf het.

LEES OOK: ACE MAGASHULE SE SKORSING “NIÉ ONWETTIG NIE”

Magashule sê in sy appèlaansoek dat die hoogeregshof verskeie foute gemaak het in sy uitspraak.

Hy hou vol dat die ANC se opsystaan reëls misbruik word deur die Ramaphosa faksie, om van sy politieke teenstanders ontslae te raak. Dié reël is deur die party ingestel om ANC-lede die kans te gun om self opsy te staan indien hulle aangekla word van korrupsie of ander aanklagte.

LEES OOK: ACE SE “SKORSING” VAN PRESIDENT RAMAPHOSA WAS “WETTIG”

Hou Afrikaans op die lug

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

Ace Magashule doen aansoek om verlof tot appèl


Luister nou

Volgende