Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Aansoek oor Zuma se regskoste vandag aangehoor

27 Mei 2021

Die grondwethof sal vandag ‘n aansoek van oud-president Jacob Zuma aanhoor, oor sy regskoste.

Zuma sal poog om die hof vir toestemming te vra om te appelleer teen ’n hofbevel wat hom dwing om ’n beraamde R10-miljoen in regskoste terug te betaal ná sy onsuksesvolle poging om die openbare beskermer se verslag na staatskaping te hersien en tersyde te laat stel. 

In sy aansoek voer Zuma aan dat hy nié aanspreeklik gehou kan word nie omdat dit onder meer sy grondwetlike plig was die verslag te bevraagteken.

Zuma het egter geen betooghoofde by die hof ingedien nie.

In April vanjaar het die appèlhof in Bloemfontein egter Zuma se appèl teen dié vroeëre beslissing van die hooggeregshof in Pretoria met koste van die hand gewys.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende