Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Aandklokreël in Haïti ingestel

4 Maart 2024

Die regering van Haïti het gister ’n noodtoestand afgekondig en ’n aandklokreël ingestel.

Dít om ’n vlaag van geweld te stuit waartydens duisende gevangenes gister ontsnap het. Die noodtoestand en aandklokreël geld tot Woensdag, maar kan verleng word.

Die aanval het Saterdag oornag gebeur te midde van hernude geweld in die hoofstad, Port-au-Prince, waar bendes wat goed bewapen is – en die grootste deel van die stad beheer – sedert verlede Donderdag verwoesting saai.

Minstens 12 mense is dood toe bendelede die land se nasionale hoofgevangenis in die hoofstad aangeval het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende