Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende

9-jarige seun dood na pad-ongeluk

25 November 2022

‘n Graad 3-leerling (9) aan die Dr Yusuf Dadoo Laerskool is dood na ‘n busongeluk gisteroggend in Azaadville aan die Wes-Rand.

Die LUR vir onderwys in Gauteng, Matome Chiloane sê in ‘n verklaring dat die departement met skok verneem het van die ongeluk waarin ‘n bus van ‘n privaat skoolvervoer-maatskappy betrokke was. Kinders van laer- en hoërskole in die omgewing was ten tyde van die ongeluk in die voertuig.

Volgens Chiloane is die seun aanvanklik ernstig beseer en per helikopter na ‘n nabye hospitaal geneem, waar hy later dood verklaar is.

Twee leerlinge is kritiek beseer en word steeds in ‘n hospitaal behandel. Die woordvoerder van die departement, Steve Mabona sê die oorsaak van die ongeluk word ondersoek. “Die leerlinge en personeel van beide skole ontvang berading.”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende