Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

9-jarige dood toe skroef van motorboot haar teen die kop tref

30 Junie 2023

‘n 9-jarige meisie is in ‘n motorongeluk dood toe ‘n motorboot se skroef deur die motor se voorruit gebreek en haar teen die kop getref het.

Die insittendes van die twee motors wat Woensdagmiddag (28 Junie) by die botsing naby Touwsrivier betrokke was, was lede van een gesin.

Volgens die polisiewoordvoerder, kaptein Frederick van Wyk was die pa in die voorste voertuig wat ‘n boot gesleep het en die ma en die oorledene was in die voertuig direk agter hom.

Die voorste voertuig het by padwerke stilgehou waarna die agterste voertuig teen die boot vasgery het. Die kind is na ‘n hospitaal geneem, maar het aan haar wonde beswyk.

Die gesin is van Pretoria afkomstig, en was glo na Kaapstad op pad. ‘n Saak van strafbare manslag word ondersoek.

Foto: Ismail’s Towing

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

WhatsApp Image 2025-05-15 at 10.12.02_917487ab

Ramaphosa sal volgende week die VSA besoek

unie

Nuuskommentaar: Toenemende ekonomiese kommer en onmin in RNE – ’n gevaarlike kombinasie

Ander Nuus Artikels

Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”
FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)
Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water
Untitled design (5)
Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende