87-jarige bejaarde se liggaam in huis op kleinhoewe gevind


Luister nou

Volgende

87-jarige bejaarde se liggaam in huis op kleinhoewe gevind

14 Februarie 2022

Die liggaam van ‘n 87-jarige bejaarde van Jan Kempdorp in die Noord-Kaap se liggaam is Saterdagaand in sy huis op ‘n kleinhoewe buite die dorp gevind. 

Die polisiewoordvoerder, luitenant Sergio Kock sê Ernst Human, wat alleen gewoon het se liggaam is in sy studeerkamer gevind. Sy hande en voete was vasgebind.

Die VF Plus-LP en provinsiale leier in die Noord-Kaap, dr. Wynand Boshoff sê Human was deel van ‘n plaasbeveiligingsgroep wat per radio met mekaar verbind is. Ander groeplede het ondersoek ingestel nadat hy nie op sy radioroep gereageer het nie.

“Die voorval beklemtoon opnuut die kwesbaarheid van mense op plase en in landelike gebiede, selfs binne veiligheidsgroepe,” sê Boshoff.

Boshoff het sy medelye met Human se naasbestaandes betuig.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

87-jarige bejaarde se liggaam in huis op kleinhoewe gevind


Luister nou

Volgende