7de Laan groet na 23 jaar op die kassie


Luister nou

Volgende

7de Laan groet na 23 jaar op die kassie

17 Julie 2023

Die gewilde sepie, 7de Laan groet na 23 jaar op die kassie.

Die sepie het in ‘n verklaring op sy Facebook-blad gesê dat die SAUK die besluit geneem het om die sepie te beëindig na seisoen 24 in Desember vanjaar. Die woordvoerder, Caroline Phalakatshela het die aanhangers bedank vir hulle ondersteuning die afgelope 23 jaar.

Danie Odendaal se sepie, wat afspeel in Hillside het sy debuut op 4 April 2000 op SABC 2 gemaak, en gou het kykers lief geraak vir karakters soos Oubaas, Hilda, Charmaine, Aggie, Bart, en Emma.

Phalakatshela sê aanvanklik was 7de Laan net in Afrikaans beskikbaar, maar het intussen uitgebrei om meer inklusief te wees.

Die hoof van video-inhoud by die SAUK, Lala Tuku sê dit was ‘n groot voorreg vir die openbare uitsaaier om die afgelope paar jaar saam met Danie Odendaal en die span te werk.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater

VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

Ander Nuus Artikels

ENOCH
Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging
pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

7de Laan groet na 23 jaar op die kassie


Luister nou

Volgende