Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

67-miljoen kinders ontvang weens Covid-19 nié hulle roetine-inentings nie

20 April 2023

Die Verenigde Nasies (VN) se kinderorganisasie, UNICEF sê nagenoeg 67-miljoen kinders wêreldwyd het slegs gedeeltelik of glad nié hulle roetine-inentings ontvang nie weens ontwrigtings wat tussen 2019 en 2021 deur die Covid-19-pandemie veroorsaak is. 

UNICEF sê om die agterstand in te haal gaan ‘n reuse uitdaging wees. 48-miljoen van die 67-miljoen kinders wie se inentings ontwrig is het heeltemal hulle roetine-inentings misgeloop.

Volgens die organisasie is hulle uiters bekommerd dat die ontwrigtings tot ondermeer polio- en maselsuitbrekings kan lei. 

Die roetine-inentings van kinders het in 112 lande afgeneem, en staan wêreldwyd nou op 81%. Dit is die laagste inentingskoers sedert 2008. Dit is in veral Suid-Asië en Afrika waar die inentings afgeneem het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende