55 jaar gelede: Dr. Verwoerd doodgesteek


Luister nou

Volgende

55 jaar gelede: Dr. Verwoerd doodgesteek

6 September 2021

Die destydse eerste minister van Suid-Afrika, dr. Hendrik Frensch Verwoerd is vandag (6 September 1966), 55 jaar gelede presies om 14:14 deur Dimitri Tsafendas in sy parlementêre bank in die Volkraadsaal in Kaapstad doodgesteek.

Volgens destydse berigte is hy vier keer in sy bors en ook in sy nek gesteek. Vier lede van die parlement, wat ook opgeleide dokters was het onmiddellik mediese hulp aangebied. Verwoerd is na die Grootte Schuur-hospitaal gehaas, maar is met sy aankoms dood verklaar.

Tsafendas is destyds nié ter dood veroordeel nie weens sy geestesgesondheid, maar hy is wel onbepaald deur regter Andries Beyers tronk toe gestuur.

Dit was egter nie die eerste aanslag op Verwoerd se lewe nie. Hy is op 9 April 1960 deur ‘n ryk sakeman, David Pratt deur sy oor en wang geskiet, maar het dié aanval oorleef.

Verwoerd se staatsbegrafnis is op 10 September in Pretoria gehou en is deur by 500 000 mense bygewoon.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

unnamed

Die Johannesburg-metro het ‘n nuwe speaker

masels2-1

Uitbreking van masels tref ook die Vrystaat

TSHWANE2

Tshwane-metro samel 98% van sy beoogde begroting in

AA1HNbdW

KYK: Sewe mense nog vermis na ontploffing in vuurwerke-pakhuis

Map,Of,South,Africa,With,A,Blue,Pushpin,Stuck

“Suid-Afrika ‘n oorblyfsel van kolonialisme, verander die naam na die Republiek van Azanië,” vra die ATM

Ander Nuus Artikels

The-South-African
Voormalige adjunkpresident van Suid-Afrika sterf
Low,Section,Of,Elementary,Students,Sitting,In,Row,In,Classroom
Nuuskommentaar: Skoleveiligheid moet ook gemeenskap se fokus wees
element-1-780x470-1
Video met politici se gesigte op urinale veroorsaak herrie
unnamed
Die Johannesburg-metro het ‘n nuwe speaker
masels2-1
Uitbreking van masels tref ook die Vrystaat

55 jaar gelede: Dr. Verwoerd doodgesteek


Luister nou

Volgende