My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

5 laerskoolkinders dood toe vragmotor deur heining bars

18 Augustus 2022

Foto: Potchefstroom Herald

Vyf kinders tussen die ouderdomme van sewe en 11 jaar oud is dood – en vier ander beseer – nadat ‘n vragmotor deur die Laerskool Vyfhoek, in Noordwes, se heining gebars het.

Volgens die ER24 woordvoerder, Russel Meiring, is die skool sowat tien kilometer buite Potchefstroom – langs die N12 snelweg – geleë.

By hulle aankoms op die toneel het lede van verskeie nooddienste drie kinders onder die voertuig gevind met die ander ses wat rondom die voertuig gelê het.

Vier kinders is opslag gedood terwyl die vyfde oorledene later aan sy wonde beswyk het.

Twee van die beseerdes se toestand is as ernstig aangegee.

Die vragmotorbestuurder is nie beseeer nie en die oorsaak vaan die ongeluk is nog nie bekend nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende