Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

48 skole in Kharkif verwoes, sê burgemeester

11 Maart 2022

Minstens 48 skole is reeds in die Oekraïnse stad, Kharkif verwoes sedert dit deur Russiese troepe binnegeval is. 

REUTERS/Oleksandr Lapshyn

Die burgemeester, Ihor Terekhov het in ‘n TV-onderhoud gesê dat daar nagenoeg 1,4-miljoen mense in die stad gewoon het, voor Rusland se binneval.  

Intussen sê plaaslike owerhede dat geen personeel of pasiënte beseer is na ‘n lugaanval vroeër vanoggend op ‘n psigiatriese hospitaal buite die dorpie, Izyum nie. Dié dorp is nie ver van Kharkif nie.  

Die Oekraïnse Staatsnooddienste sê al 30 personeellede en 330 pasiënte was in ‘n bomskuiling ten tyde van die aanval.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig