Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

46 kinders in kliniek behandel ná hulle glo stokkielekkers eet

2 Februarie 2022

Die departement van gesondheid in KwaZulu-Natal sê hulle ondersoek ‘n voorval waarin 46 kinders van ‘n skool in KwaMaphumulo na bewering siek geword het nadat hulle stokkielekkers geëet het.

Die departement se woordvoerder, Agiza Shangwani sê dié lekkers is glo deur iemand by die Umbozane Laerskool verkoop.

Hy sê gerugte dat van die kinders dood is, is onwaar, maar hulle is wel met naarheid en maagkrampe na ‘n plaaslike kliniek geneem. Shangwani sê die departement is bekommerd oor ‘n video, van kinders in pyn, wat op sosiale media versprei word.

Volgens hom is die kinders ontslaan en sterk by hulle huise aan. “Die bewerings dat van die kinders dood is, is onwaar en onverantwoordelik. Dit saai onnodig paniek.” Hy sê die ondersoek duur voort.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende