3D-gedrukte vuurwapens in twee voorvalle van misdaad in Skotland gebruik


Luister nou

Volgende

3D-gedrukte vuurwapens in twee voorvalle van misdaad in Skotland gebruik

9 Januarie 2024

Vuurwapens wat deur 3D-drukkers vervaardig is, is deur die polisie in Skotland ontdek en aangemeld.

SkyNews berig dat die gedrukte vuurwapens in twee gevalle verlede jaar gebruik is. Die nuusdiens berig dat die wapens deur die polisie onderskep is sodat dit forensies ontleed kon word. Polisiekenners waarsku dat dit eenvoudig en goedkoop is om die wapens te vervaardig, maar hou steeds dieselfde risiko vir mense in.

Die Verenigde Koninkryk het in 2022 amptelik die 3D-gedrukte vuurwapens ingesluit by die 1968 Wet op Vuurwapengebruik. Dit beteken dit is onwettig om so ‘n vuurwapen te besit, aan te koop of te vervaardig.

3D-drukkers het in die vroeë 2010’s sy opwagting gemaak en is sedertdien gebruik om ‘n wye verskeidenheid van produkte te vervaardig insluitend huishoudelike ware, prostese en skarniere.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

3D-gedrukte vuurwapens in twee voorvalle van misdaad in Skotland gebruik


Luister nou

Volgende