Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

38 Tshwane-werknemers afgedank weens staking

8 Augustus 2023

Die Tshwane-metro het gister 38 van sy werknemers afgedank.

Die werkers was almal betrokke by die onwettige staking deur die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie (Samwu). Die vakbond staak reeds sedert verlede maand omdat hulle ‘n salarisverhoging vir hulle lede eis.

LEES OOK: TSHWANE-WERKNEMERS, WAT STAKING AS VERSKONING GEBRUIK, ONTVANG WAARSKUWINGSBRIEWE

Die burgemeester in die Tshwane-metro, Cilliers Brink sê hulle het besluit om die werkers af te dank, na hulle voortgegaan het met die onwettige staking, ten spyte van ‘n hofinterdik wat hulle verhoed om ander werkers te intimideer of te verhoed om werk toe te gaan.

Die staking het tot talle ontwrigtings in dienslewering gelei.

Samwu sê intussen hy bestudeer nog die afdankingsbriewe. Nagenoeg 89 werknemers wat aan die staking deelneem het reeds waarskuwingsbriewe ontvang.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende