My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

35 wilde perde uit rivier gered

3 Februarie 2022

Die Nasionale Seereddinginstituut (NSRI) het gisteroggend (2 Februarie) 35 wilde perde uit die Oranje Rivier, wat in vloed is, gered. 

Die NSRI se woordvoerder, Craig Lambinon sê die perde was gister vasgekeer op ‘n klein eiland in die middel van die rivier in die omgewing van Aleksandra Baai. Lede van die organisasies, Have a Heart en Network for Animals het saam met die NSRI gewerk.

Hy sê daar was op die een eilandjie nie genoeg plek vir al die perde nie, wat beteken hulle moes swem tussen gebiede waar hulle uit die water kon kom. Drie van dié perde is vulletjies. 

Volgens Lambinon was dit ‘n uitdagende reddingsoperasie weens die groot gebiede waaroor die perde verspreid was. Al 35 perde is egter veilig.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende