Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

30-miljoen entstofdosisse reeds toegedien

4 Februarie 2022

Die minister van gesondheid, dr. Joe Phaahla sê 30-miljoen dosisse van die Covid-19-entstof is reeds in Suid-Afrika toegedien. 

Meer as 18-miljoen mense het reeds minstens een inenting ontvang, wat 46% van die totale inentings verteenwoordig. Die minister het vanoggend ‘n mediakonferensie gehou oor die stand van die Covid-19-pandemie in die land. 

Volgens hom is 67,2% van mense bo 60 reeds ingeënt. Nagenoeg 1-miljoen kinders tussen 12- en 17 jaar oud is ingeënt. Wat die opvolgdosisse betref, het meer as 643 000 mense reeds vir hul aanvullende dosis aangemeld.

Intussen het dr. Michelle Groome van die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) gesê dat 99% van die Covid-19-monsters die Omikron-variant is. Delta en C12 kom ook steeds voor.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Ander Nuus Artikels

covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende