Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

2023-matriekklas behaal 82,9% slaagsyfer

18 Januarie 2024

2023 se matriekklas kon ‘n verbetering van 2,8% behaal in die gemiddelde slaagsyfer in verlede jaar se eindeksamen. 82,9% van die groep het hulle eksamen geslaag.

Die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga het vroeër vanaand dié inligting bekend gemaak tydens ‘n seremonie in Johannesburg.

Die Vrystaat is weer vir die soveelste keer die provinsie wat die beste gevaar het, met ‘n slaagsyfer van 89,03%.

Motshekga het gesê dat die tweede plek – KwaZulu-Natal ‘n verrassing was, met 86,4%. Gauteng is in die derde plek met ‘n slaagsyfer van 85,4%.

  • Noordwes – 81,6%
  • Wes-Kaap – 81,5%
  • Oos-Kaap – 81,4%
  • Limpopo – 79,5% (ook die provinsie wat die beste verbetering getoon het)
  • Mpumalanga – 77,0%
  • Noord-Kaap – 75,8%

Motshekga het die 2023 klas gelukgewens en meen hulle moes onder baie moeilike omstandighede hulle skoolloopbane voltooi.

Sy het ondermeer Covid-19 uitgelig as een van die grootste uitdagings.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende