Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

2022 se raar-maar-waar oomblikke

4 Januarie 2023

2022 was ‘n jaar vol groot nuusgebeure, tragies en kommerwekkend, maar elke nou en dan kom daar stories wat ‘n mens laat lag.

Slange in Kestell

Hierdie raar-maar-waar berigte sou niemand kon glo as dit nie op die webblad vasgevang was nie. In Februarie het ‘n groep graad 10-leerlinge van Hoërskool Retief in Kestell groot geskrik vir ‘n slang wat in die wetenskapklas ingekom het.

Kyk hier na die video – https://fb.watch/hqE-fPjrln/

Trollie

In April het die land woedend gereageer op ‘n man wat in ‘n winkeltrollie agter ‘n vragmotor in Pretoria aangery het. In die opvolg berig het die verkeerspolisie gesê dat hulle na hom soek. Kyk hier na die video: https://fb.watch/hqFgTlg3lN/

Ons het ook gegiggel oor ‘n nuusleser van BBC wat ‘n wêreldkaart-flater gemaak het. Sy het in April verslag gedoen oor die vloede in KwaZulu-Natal toe Suid-Afrika op die wêreldkaart as die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) op die kaart aangedui is. Lees weer die berig hier: https://www.pretoriafm.co.za/kyk-nuusdiens-se…/

In Junie het ‘n Kaapse vrou die vloede in die Wes-Kaap tot haar voordeel gebruik om bietjie te swem. Kyk weer hier na die video: https://fb.watch/hqHM8JZuRq/

In September het tennis-liefhebbers afskeid geneem van Roger Federer, wat aangekondig het dat hy gaan aftree en het toe ook sy laaste wedstryd gespeel.

Een aanhanger het egter heeltemal anders reageer en homself aan die brand gesteek. Hy is nie ernstig beseer nie, maar mense was nie te min woedend. Kyk hier: https://fb.watch/hqI8BbFYAC/

Hoewel die geboorte van ‘n olifantkalf nie ongewoon is nie, is dit wel ongewoon om dit op ‘n video vas te vang. Sanparke het op 17 Oktober die video op hulle Facebook-blad gelaai.

Die olifantkoei gee geboorte.

In November het die Amerikaanse aktrise, Charlize Theron die land aan die gons gehad toe sy gesê het dat daar slegs 44 Afrikaanssprekende Suid-Afrikaners oor is.

Haar uitlatings het tot grootskaalse debat gelei en ook tot baie grappe soos wat net Suid-Afrikaners kan. Lees weer die berig hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

arv in water 2 ander formaat

TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

POLISIE2

VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

Ander Nuus Artikels

SAL - Waldo Swiegers - Bloomberg
SAL VERLOOR WEER HOOGTE
uniegebou
VERSKEIE PROTESOPTOGTE IN PRETORIA
Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende