Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

200 000 mense in 10 jaar vermoor

29 September 2023

Die minister van polisie, Bheki Cele, sê daar is die afgelope tien jaar byna 200 000 mense in die land vermoor.

Die jaarlikse moordsyfer het van net meer as 16 000 in die 2012/2013-boekjaar tot 25 000 in 2021/2022 gestyg.

Cele het dié syfers uitgelig in antwoord op ‘n parlementêre vraag deur die leier van die VF Plus, dr. Pieter Groenewald.

Behalwe vir ‘n effense afname in 2020 – gedurende die Covid-19 inperkings – het die jaarlikse moordsyfer elke jaar reëlmatig toegeneem. Dit het in die 2021/2022-boekjaar egter drasties gestyg.

Cele kon nie besonderhede oor die ouderdomme van die slagoffers verskaf nie aangesien dié inligting nie opgeteken word vir statistiese doeleindes nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Ander Nuus Artikels

0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende