Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

20 leerlinge ongedeerd na skoolbus ontplof

18 Julie 2022

Twintig skoolkinders is ongedeerd nadat die bus waarin hulle gery het, naby Mahikeng in Noordwes ontplof het. 

Die kinders, was die afgelope naweek op pad terug na hulle skool, die Letsatsing Sekondêre Skool in Mmabatho vanaf ‘n winterkamp om ekstra klasse by te woon toe die bus ontplof het.

Die departement van onderwys in Noordwes se woordvoerder, Elias Malindi sê die busbestuurder het in verskeie woonbuurte in Mmabatho gestop om van die leerlinge af te laai toe die bus ontplof. 

Hy sê die kinders kon daarin slaag om te ontsnap. Die LUR vir onderwys in Noordwes, Mmaphefo Matsemela sê die kinders sal berading ontvang. Die oorsaak van die ontploffing word ondersoek. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende