1ste Covid-19-geval vandag 3 jaar gelede aangemeld

Luister nou

Volgende

1ste Covid-19-geval vandag 3 jaar gelede aangemeld

17 November 2022

Die eerste Covid-19-geval is waarskynlik vandag drie jaar gelede in Wuhan, China aangemeld.

Volgens wetenskaplikes was die eerste geval gediagnoseer by ‘n 55-jarige man wat ‘n kosmark in Wuhan besoek het. In daardie stadium het die virus nog nie bekend gestaan as Covid-19 nie.

Sedertdien is daar – volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie – meer as 640-miljoen gevalle wêreldwyd aangemeld, asook meer as 6,6-miljoen sterftes.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…

Ilse Strauss

Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

WAGWOORD

16-miljard Facebook, Google en Apple-wagwoorde lek uit

walter-sisulu-university

Amptenaar by universiteit doodgeskiet

CILLIERS5

Brink se hoed weer in die ring

Ander Nuus Artikels

Velsiekte
Jong boerseun ploeg, ry trekker en plant ondanks pynlike velsiekte
photo
Frik Potgieter en Peter Huxham terug by die huis
NUUSWEEK WILLIE
Die storie van ou-dominee Sarel