Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

1995 Rugby wêreldbeker – 26 jaar later

24 Junie 2021

Vandag – 26 jaar gelede – het die Springbokke die rugby wêreldbeker gewen in die geskiedkundige finaal teen Nieu-Seeland by die Ellis Park-stadion in Johannesburg.

Dit is die eerste keer wat die Springbokke in ‘n wêreldbeker finaal meegeding het en dit boonop gewen het met drie punte.

In beide spanne het net een speler elk al die punte van die dag aangeteken. Vir Nieu-Seeland het Andrew Mehrtens al 12 punte aangeteken met drie strafskoppe en een skepskop.

Joel Stransky het Suid-Afrika se 15 punte behaal met drie strafskoppe en twee skepskoppe.

Dít sluit natuurlik die ikoniese skepskop in ekstratyd in, wat Suid-Afrika die beker besorg het.

sedertdien kon die Springbokke die wêreldbeker ook in 2007 en 2019 wen.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Geld-1

Tweepot: 4-miljoen onttrekkings reeds gedoen

paul-kruger-gate-786x416-1

Nuuskommentaar – Mynbou: Die “roofdier” wat die Krugerwildtuin kan verskeur

pexels-arina-krasnikova-6663368

“Nuwe regulasies bedreig duisende se werk in die skoonheidsbedryf”

Julius-Malema6

Malema wéér toegang tot die VK geweier – AfriForum verwelkom die besluit

Gty3kIbWsAAix-H

ActionSA eis advokaat Shamila Batohi se verwydering uit haar amp

Ander Nuus Artikels

WAGWOORD
16-miljard Facebook, Google en Apple-wagwoorde lek uit
walter-sisulu-university
Amptenaar by universiteit doodgeskiet
CILLIERS5
Brink se hoed weer in die ring
Geld-1
Tweepot: 4-miljoen onttrekkings reeds gedoen
paul-kruger-gate-786x416-1
Nuuskommentaar – Mynbou: Die “roofdier” wat die Krugerwildtuin kan verskeur

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende