18-jarige Limpopo-leerling met mes doodgesteek


Luister nou

Volgende

18-jarige Limpopo-leerling met mes doodgesteek

29 November 2023

‘n 18-jarige leerling, Phetigo Monareng is met ‘n skerp voorwerp by Hoërskool Maope in Bela-Bela (Warmbad) in Limpopo doodgesteek.

Twee groepe seuns het na bewering ‘n meningsverskil gehad wat in ‘n bakleiery ontaard het.

Die slagoffer wat ernstige beserings opgedoen het, is dadelik na die hospitaal vervoer, maar is met sy aankoms by die hospitaal, dood verklaar.

Die polisie het die verdagtes dieselfde dag in hegtenis geneem. Die polisie het glo drie messe, ‘n hamer en ‘n byl in beslag geneem.

Die motief vir die voorval is onbekend, terwyl die polisie vermoed dat dit ‘n voorval van afknouery is, maar die ondersoek duur voort.

Die verdagtes sal na verwagting môre in die Bela Bela-landdroshof, op aanklag van moord verskyn.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

18-jarige Limpopo-leerling met mes doodgesteek


Luister nou

Volgende