150 wedlope in 150 dae, nuwe rekord opgestel


Luister nou

Volgende

150 wedlope in 150 dae, nuwe rekord opgestel

17 Januarie 2023

‘n 32-jarige marathonatleet van Australië het ‘n nuwe Guiness-wêreldrekord opgestel nadat sy 150 marathons in 150 dae afgelê het.

Erchana Murray-Bartlett het van Australië se mees noordelike punt na Melbourne, in die suide van die land gehardloop.

Luidens berigte het sy gister die finale wenstreep oorgesteek nadat sy 6330 kilometer afgelê het.

Die vorige wêreldrekord van 106 agtereenvolgende marathons is verlede jaar deur Brittanje se Kate Jayden opgestel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

Ander Nuus Artikels

re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

150 wedlope in 150 dae, nuwe rekord opgestel


Luister nou

Volgende