15 familielede dood ná hulle glo besmette pap eet


Luister nou

Volgende

15 familielede dood ná hulle glo besmette pap eet

1 Junie 2023

Vyftien lede van een familie van Namibië is oorlede nadat hulle pap geëet het wat na bewering gekontamineer is.

Voorlopige inligting dui daarop dat ‘n familie in Kavango-Oos pap geëet het wat gemaak is van graanreste wat oorgebly het ná die brou van ‘n alkoholiese drankie.

Plaaslike owerhede het dié voorval bestempel as een van die land se ergste gevalle van vermoedelike voedselvergiftiging. Die polisiewoordvoerder, Kauna Shikwambi sê die polisie wag nou op die uitslae van nadoodse ondersoeke.

Nog 21 lede van die familie is in die hospitaal opgeneem nadat hulle van dié pap geëet het.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…

Ilse Strauss

Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

WAGWOORD

16-miljard Facebook, Google en Apple-wagwoorde lek uit

walter-sisulu-university

Amptenaar by universiteit doodgeskiet

CILLIERS5

Brink se hoed weer in die ring

Ander Nuus Artikels

Velsiekte
Jong boerseun ploeg, ry trekker en plant ondanks pynlike velsiekte
photo
Frik Potgieter en Peter Huxham terug by die huis
NUUSWEEK WILLIE
Die storie van ou-dominee Sarel
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…
Ilse Strauss
Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

15 familielede dood ná hulle glo besmette pap eet


Luister nou

Volgende