My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

120 mense wat Ramaphosa vergesel terug in Suid-Afrika

19 Junie 2023

President Cyril Ramaphosa se veiligheidswagte en joernaliste wat veronderstel was om hom na die oorloggeteisterde Oekraïne en Rusland te vergesel, is terug by die huis, nadat hulle in Pole voorgekeer is.

Die nagenoeg 120 mense – wat bestaan het uit elf plaaslike joernaliste en meer as 90 lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, is deur Poolse doeanebeamptes voorgekeer weens die aard van wapens wat hulle saamgeneem het.

Hulle het Sondagaand net ná 21:00 by die Waterkloof-lugmagbasis in Pretoria aangekom.

Intussen is president Ramaphosa ook terug in die land – na wat hy as ‘n suksesvolle sending beskryf het – ná onderhandelings met die Russiese president, Wladimir Poetin en sy Oekraïense eweknie, Wolodimir Zelenski.

Nie een van dié twee leiers het aangedui dat hulle te vinde is vir die voorstelle wat deur die Afrika-leiers gemaak is.

Foto: Pieter du Toit (News24)

https://twitter.com/CyrilRamaphosa/status/1670661798079463424
KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende