Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

1000 onwettige kragverbindings in die weste van Pretoria ontkoppel

1 Augustus 2022

Die Tshwane-metro se energie- en elektrisiteitsdepartement het meer as 1000 onwettige kragverbindings in Lotus Gardens in die weste van die stad ontkoppel.

Die burgemeester, Randall Williams sê in ‘n verklaring dat metro-beamptes en die polisie saamgewerk het om die kwessie van onwettige kragverbindings in die weste aan te pak.

Volgens Williams is die gebied een van die gebiede wat se kragnetwerk oorlaai is weens die talle onwettige verbindings. Hy sê daar is ook vyf mini substasies waarmee daar gepeuter is.

Hy sê onwettige elektriese toerusting ter waarde van R750 000 is in beslag geneem. Williams sê die metro sal hierdie operasie in ander dele van Pretoria voortsit. Hy het egter besigheidseienaars- en huishoudings herinner aan die metro se amnestie program wat vandag afskop.

Mense, wat skuldig is aan onwettige verbindings het nou een kans om aansoek te doen vir amnestie by die metro.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

640px-03-BICcristal2008-03-26

Graad 4-kind dood ná hy pendoppie insluk

108131625-1744651956550-gettyimages-2205093389-eisen_harvard031725_006

Amerikaanse regering bevries finansiering aan Harvard

WSU_Mthatha

Student by Walter Sisulu-universiteit in Mthatha doodgeskiet

Screenshot 2025-04-15 122837

Omstrede Vrystaatse asbesdak-saak weer in die hof

SONKRAG

Eskom reik tender uit om nuwe maatskappy vir hernubare-energie te begin

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-04-16 104919
Motoris steeds gesoek na hy ‘n herhaaldelik oor ‘n man ry – klag van moord geopen
Outlet of 'Delivery Tunnel North' of the Lesotho Highlands Water Project, near Clarens, Free State, South Africa. The Lesotho Highlands Water Project is an ongoing water supply project with a hydropower component, developed in partnership between the governments of Lesotho and South Africa. It comprises a system of several large dams and tunnels throughout Lesotho and South Africa. In Lesotho, it involves the rivers Malibamatso, Matsoku, Senqunyane and Senqu. In South Africa, it involves the Vaal River. It is Africa's largest water transfer scheme. The purpose of the project is to provide Lesotho with a source of income in exchange for the provision of water to the central Gauteng province where the majority of industrial and mining activity occurs in South Africa, as well as to generate hydroelectric power for Lesotho (currently almost 100% of Lesotho's requirements).
Lesotho-hooglandwaterprojek kos R11-miljard méér
0001102308_resized_johnhlophe150820181022copy
John Hlophe mag nie appèl by Grondwethof aanteken nie
640px-03-BICcristal2008-03-26
Graad 4-kind dood ná hy pendoppie insluk
108131625-1744651956550-gettyimages-2205093389-eisen_harvard031725_006
Amerikaanse regering bevries finansiering aan Harvard

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende