Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

1 500 liggame van Hamas-vegters in Israel gevind

10 Oktober 2023

Onrus het ook in die besette Wesoewer uitgebreek waar vyftien Palestyne sedert Saterdag dood is.

Volgens Hamas het sy krygers – sedert sy jongste aanval op Israel die naweek begin het – nagenoeg 5 000 vuurpyle afgevuur in sy veldtog wat hy “Operasie Al-Aqsa-vloed” gedoop het.

Hamas se hoof, Ismail Haniyeh, het Saterdag belowe om voort te gaan met die sogenaamde stryd om hul land en burgers – wat gevangenes in besettingstronke is – te bevry.

Die organisasie het ‘n beroep op weerstandsvegters in die Wesoewer – sowel as in Arabiese- en Islamitiese state – gedoen om by die stryd aan te sluit.

Intussen het die woordvoerder van die Israelse Weermag, Jonathan Conricus gesê dat die liggame van 1500 Hamas-vegters serdert Saterdag in Israel gevind. Die dodetal in die Gasa-strook staan op 765, terwyl 4 000 mense beseer is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende