Nampo 2024

   Nampo-Oesdag 2024 Bothaville


Pretoria FM spog met lojale landbouliefhebbers en landboukenners wat daarby baat om elke weeksdag in te skakel op Pretoria FM se landbouprogram, wat ook tydens Nampo Bothaville sal voortgaan.

Met die betrokkenheid van georganiseerde landbou-instansies, beloof Nampo-Oesdag 2024 `n platform om aan ieder en elk se behoeftes te voorsien. Pretoria FM saai met trots vanjaar vanaf die CASE IH gebou by Nampo Park uit.

In die lig van jóú spesifieke behoeftes, glo ons dat Pretoria FM jou kan help om jou besigheidsdoelwitte te bereik.

Ons het dus die geleentheid raakgesien om `n weeklange program vanaf 14-17 Mei 2024 vanaf CASE IH, Nampo Park, tydens ons programme Agt-tot-Tien-Kantien (08:00-10:00), Landbou met Elsa Esterhuizen (12:30-13:00) asook middae met Annigang met Antowan Nöthling (14:00-16:00), te skep waarby ons luisteraars, landboukenners en uitstallers baat kan vind en die voordele geniet.

Luister hier na die Nampo Advertensie. 

Ek stel belang om my besigheid tydens Nampo 2024 te adverteer.

Hierdie vorm moet slegs voltooi word as jy jou besigheid tydens Nampo op Pretoria FM wil adverteer en nié vir algemene navrae nie. Voltooi die vorm onder “KONTAK ONS” vir enige algemene navrae.

    Hoekom moet jy op Pretoria FM adverteer?




    • Ons is een van die grootste gemeenskap radiostasies

    Ons is een van die grootste gemeenskapsradiostasies.

    Ons bereik oor die 350,000 luisteraars in Gauteng

    Ons bereik oor die 350,000 luisteraars in Gauteng.

    Ons programme word op kleiner plaaslike radiostasies uitgesaai

    Klankkoerantprogramme word ook op kleiner plaaslike radiostasies uitgesaai.

    • Ons programme word op kleiner plaaslike radiostasies uitgesaai

    Ons is maklik bereikbaar op verskillende platforms regoor Suid-Afrika.

    Sien jou by Nampo!

    Current track

    Title

    Artist