MY SATERDAG MET JACQUES- 3 APRIL 2021

Deur on

Die psigiater en akademikus Dr Gerhard Grobler deel met ons sy kennis in MyWelstand. Dr Gerhard gesels vandag met ons oor Meegevoel en meelewing…

Genealogie kenner, Isabel Groesbeek van die FAK-Genealogielessenaar en familie geskiedenis, vra die vraag: “Van waar Gehasi”?  Vir navrae: Isabel Groesbeek isabel@fak.org.za


Current track

Title

Artist