Pienaar kuier elke week met ‘n nuwe gas om die bosveldvuurtjie
n jaar gelede
‘n gas op Pienaar Lochner se program ‘My Bosveldvuurtjie, my musiek en ek’. As n huldeblyk, is daar vanaand 21:00
‘n spesiale heruitsending van hierdie program. Luister gerus weer na hierdie merkwaardige man se gunsteling musiek en wedervaringe as `n skrywer.