MOTORRUBRIEK – 2021

Deur on Jun 7, 2021

MD en Bernard Hellberg bekyk elke week ‘n nuwe voertuig

7 Junie- MD en Bernard gesels vandag oor die Kia Sonet 2021
31 Mei – Vandag gee Bernard Hellberg sy indrukke van die Citroën C3
24 Mei- Motorresensie met Bernard Hellberg – Ons kyk na van die nuutste voertuie op die mark en Bernard deel sy indrukke agter die stuur van hierdie voertuie. Vandag die nuwe Hyundai i20.
17 Mei- Vandag fokus Bernard op die GWM – P reeks dubbelkajuit bakkie…
10 Mei- Vandag fokus Bernard op die Peugeot 3008 SUV
3 Mei- Vandag bekyk Bernard die Hyundai SantaFe
19 April- vandag bekyk Bernard die gewilde Suzuki reeks
12 April- Bernard Hellberg deel sy indrukke van die splinternuwe Mercedes GLA200
29 Maart – Vandag die BMW X5 Competition onder die vergrootglas
15 Maart- Hierdie week bekyk Bernard Hellberg die Opel Corsa
8 Maart- Bernard Hellberg gesels oor sy indrukke van die nuwe VW Amarok V6 nadat hy die naweek die voorreg gehad het om bietjie tyd agter die stuur van hierdie luukse bakkie te spandeer.
1 Maart- Bernard Hellberg deel sy indrukke oor van die nuutste motors in besonder oor die statige nuwe Audi Q7.
22 Feb -Vandag gesels ons bakkies, oa die Ranger
15 Feb- Bernard Hellberg deel sy indrukke oor van die nuutste motors wat hy onlangs kon toets bestuur, asook inligting oor die Vitara Brezza
8 Feb- Bernard Hellberg deel sy indrukke oor van die nuutste motors wat hy onlangs kon toets bestuur, asook inligting oor Peogeot…
2 Feb- Bernard Hellberg vertel ons van die Volkswagen TRoc
25 Jan -Bernard Hellberg vertel ons van sy ervaring in die nuwe Suzuki asook ‘n paar wenke..
18 Januarie –Hyundai Creta is hierdie week onder die vergrootglas
11 Januarie – Die uitdagende ekonomie ten spyt, beplan Suid-Afrikaanse motorvervaardigers om in 2021 meer as 120 nuwe motors, weergawes van bestaande modelle, en aanpassings tot reeds beskikbare modelle bekend te stel. PretoriaFM se Top 5 motors om na uit te sien in 2021 sluit in: (Geen spesifieke volgorde)
– Land Rover Defender 90, – Nuwe Kia Sportage, – Ford Ranger , – Nuwe Hyundai Tucson en – Nuwe Volkswagen Golf 8 GTI . Bernard Hellberg vertel meer…

Current track

Title

Artist