MNI MAART 2024 WENKE | RYCHOL

Deur on

Vir meer inligting besoek hulle webwerf: https://www.mnilifestyle.co.za

Sportdeelname speel ‘n belangrike rol tot kinders se fisiese gesondheid, geestesgesondheid en kognitiewe prestasie.  Ons fokus vandag op Tienergesondheid saam met die Medical Nutritional Institute en vandag gesels Sanja van Wyk, produk spesialise by MNI, oor sportbeserings.
Die Medical Nutritional institute fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese Sindroom, ‘n kombinasie van toestande wat jou risiko vir diabetes en hartsiektes aansienlik verhoog.
Vandag gesels ons met Sanja van Wyk, produk spesialis by MNI, oor kroniese inflammasie, wat nou beskou word as ‘n onderliggende oorsaak van die metaboliese sindroom.
Die Medical Nutritional Institute fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese Sindroom, ‘n toestand wat jou risiko vir diabetes en kardiovaskulere siektes aansienlik verhoog.  Vandag gesels Sanja van Wyk van MNI met ons oor diabetes en hartgesondheid.
In Suid-Afrika word Die Medical Nutritional Institute, of MNI soos hulle bekend staan, beskou as die leiers in die stryd teen die Metaboliese Sindroom.  Dit is ‘n kombinasie van toestande wat jou risiko tot diabetes en hartsiektes aansienlik verhoog.  Vandag gesels Sanja van Wyk, produk spesialis by MNI, met ons oor hartgesondheid vir vroue.
Die Medical Nutritional Institute fokus vir die afgelope 20 jaar op die Metaboliese sindroom, ‘n kombinasie van toestande wat jou risiko om diabetes en hartsiektes te ontwikkel aansienlik verhoog. Abnormale cholesterol vorm twee afsonderlike komponente van die Metaboliese Sindroom en vandag gesels Sanja van Wyk, produkspesialis by die Medical Nutritional Institute oor hartgesondheid.

Current track

Title

Artist