MEISIE TOT MENS

Deur on

In hierdie reeks kyk Sarina en Bernice na die uitdagings en onsekerhede wat meisies dikwels beleef wanneer hul ontwikkel van meisie tot jong dame.

Bernice Schutte gesels oor ouers wat nie jou vyand is nie, al voel dit dalk so vir ‘n tiener. Die meisie tot mens gids is gratis aanlyn beskikbaar op afriforum.co.za
Ons gesels vandag oor die belangrikheid van goeie vriendskappe
Sarina gesels met Bernice Schutte oor daardie eerste hartbreek van ‘n tienermeisie en hoe jy as ouer jou kind kan bystaan
In die eerste program gesels hul oor hoe om gemaklik te wees in jou eie lyf.

Current track

Title

Artist