MD KUIER MET…

Deur on

MD kuier met verskillende interessante gaste. Luister gerus hier weer…

Die Staccatos het internasionaal bekendheid verwerf met hulle groot treffer ‘Cry to me’ en die bekende Steve Ashley kom kuier in die ateljee om meer te vertel oor die Staccatos wat na meer as 20 jaar weer saam musiek maak.

Hommeltuig tegnologie het ongelooflik vêr gevorder in die laaste paar jaar. Ons vind meer uit by Deon Steyn, bestuurder van Afriforum Lugsteun oor hoe hommeltuie deesdae meer effektief gebruik kan word in misdaad bekamping.

Renier Louwrens is ‘n deelnemer aan die nuwe reeks ‘Survivor SA’ wat eersdaags begin wys op die TV. MD gesels met Renier oor sy ervaring asook sy drome om ‘n positiewe verskil te maak in ander se lewens.

Current track

Title

Artist