LUISTER
Pretoria FM Toepassings
DSTV-dekodeerder kanaal 887
Druk die musieknoot-knoppie (in sommige gevalle is die musieknoot- en TV-knoppie dieselfde). Beweeg af met die pyltjies en kies “DSTV-audio”. Druk dan 887 en luister na Pretoria FM.
Wat staan ek te doen indien ek wel ‘n DSTV kontrak het en nie toegang na die luisterboeket kry nie? Skakel die dekodeerder by die muurprop af en na ‘n paar sekondes weer aan. Die dekodeerder behoort dan nuwe kanale op te vang. Dit kan ook wees dat die “smartcard” nie gemagtig is om die luisterboeket op te vang nie
Indien u steeds probleme ondervind sal u Multichoice direk moet skakel.
Frekwensies
Dorp/Stad | Frekwensie |
---|---|
Pretoria | 104.2 |
Greylingstad | 107.6 |
Rustenburg | 107.9 |
Thabazimbi | 103.7 |
Ermelo | 102.3 |
Naboomspruit | 92.2 |
Koster | 107.5 |
Tzaneen | 96.6 |
Polokwane | 87.8 |
Luister Aanlyn
Ondervind U Probleme?
Sou u enige probleme met die uitsendings ondervind sal ons dit waardeer as U vir ons ‘n boodskap per e-pos kan stuur na bestuur@pretoriafm.co.za. Meld asb vanwaar u luister, wanneer (plaaslike tyd), watter tegnologie (bv rekenaar, selfoon, radio ens.) asook enige ander relevante inligting wat ons kan gebruik om die probleem te identifiseer en op te los.