Luister: Welkom in Monowi, Amerika se eenvroudorp

Deur on

6 November 2023

Suid-Afrikaners is gewoond aan besige paaie, toustaan in winkels en ’n gejaagde lewe, siende dat ons die land met 62 miljoen mense deel.

Sal jy kan aanpas in ’n dorpie waar jy die enigste inwoner is?

Die dorpie Monowi in Nebraska in die VSA het letterlik net een inwoner, en die 88-jarige Elsie Eiler sê sy bly daar nie omdat sy moet nie, maar omdat sy wil. Sy is uit die aard van die saak ondermeer die burgemeester, kroegeienaar, bibliotekaris en klerk van dié dorpie.

Esmarie Yssel het hierdie verslag saamgestel.


Current track

Title

Artist