Luister: Slimmes sê mekaar die kubus-stryd aan

Deur on

6 Oktober 2022

‘n Unieke kompetisie vind dié naweek vir die eerste keer op die Afrika-vasteland plaas. 

‘n 120 deelnemers van 12 lande sal tussen 7- en 9 Oktober in Kaapstad bymekaar kom om te bepaal wie die vinnigste ‘n rubik-kubus, daardie kubus met die verskillende kleure, kan oplos. 

Die kompetisie word aangebied deur die World Cube Association in samewerking met Suid-Afrika se Cubing Hub. Hierdie organisasie leer jong mense om die kubus op te los, en sommer ter selfde tyd ook ander lewenslesse.

Yusheng Du van China het in 2018 die rekord vir die vinnigste oplossing van die 3×3 kubus verbeter in ‘n tyd van 3,47 sekondes.

Esté Gross het met The Cubing Hub se hoof, Donovan Pretorius. 


Current track

Title

Artist