Luister: Navorsing toon dat selfoongebruik die grootste oorsaak van padongelukke is

Deur on

15 Mei 2024

20 sekondes op die foon, terwyl jy bestuur verhoog jou kanse met nagenoeg 60% om in ‘n padongeluk betrokke te wees. 

Volgens nuwe navorsing deur Discovery Insure is selfoongebruik bo-aan die lys van oorsake van padongelukke, en speel selfs nou ‘n groter rol as die oortreding van die spoedgrens.

Luidens die navorsing gebeur 60% van padongelukke weens selfoongebruik, bestuur onder die invloed van drank, oortreding van die spoedgrens, roekelose en nalatige bestuur en die versuim om die voertuig in stand te hou.

Die  medestigter van die Stigting vir Padveiligheid, Petro Kruger het in Impak met Esté Gross gesels. 


Current track

Title

Artist