Luister: Hofbeslissing oor egskeidings verduidelik

Deur on

13 Mei 2022

Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het beslis dat ‘n deel van Suid-Afrika se Wet op Egskeidings ongrondwetlik is, wat groot veranderings teweeg sal bring vir hoe egskeidings hanteer word wanneer egpare buite gemeenskap van goedere getroud word.

LEES OOK: DEEL VAN SA SE EGSKEIDINGSWET ONGRONDWETLIK, BEVIND HOF

Die hofuitspraak het verklaar dat Artikel 7(3)(a) van die wet teenstrydig is met die Grondwet en gevolglik ongeldig is.

Kyle de Wet, egskeiding en familieregprokureur werksaam by Riëtte Oosthuizen Prokureurs het in Klankkoerant middag verduidelik wat dié beslissing beteken.


Lees verder

Current track

Title

Artist