LANDBOU – JANUARIE 2025

Deur on

Ons gesels landbousake! Vir navrae e-pos elsa@klankkoerant.co.za

Ons gesels oor die graanbedryf en groot veranderinge vir die wintergraanbedryf wat op pad is. Die wildbedryf het glo baie om oor te glimlag in 2025 – ons vind meer uit.
Die eerste wolveiling van die jaar het op ‘n goeie noot begin. Ons vind meer uit. Ons vind uit wat die jongste damverslag en die damvlakke in Suid-Afrika behels. LandbouWeekblad gesels oor die jongste uitgawe en ’n paar van die interessante artikels / berigte.
Ons fokus vandag op tegnologiese ontwikkeling m.b.t. die landbousektor. Ons vind uit watter weerverskynsels tans ’n impak op landbou het.
Ons vind uit wat die landboumarkte behels wanneer die jongste verslag oor die huidige vleis- en graanpryse gedeel word. Ons fokus op landbou in die Noord-Kaap en gesels veral oor die huidige droogte.
Ons fokus vandag op biosekuriteit. – Ons vind meer uit oor die Agri Innovasie landboukollege.
Ons vind uit wat Agri SA se verwagtinge met betrekking tot die landbousektor vanjaar is. Ons vind ook uit wat die ekonomiese vooruitsigte vir die sektor behels.

Lees verder

Volgende artikel

REGSGESPREK – 2025


Thumbnail
Vorige artikel

FOKUS JANUARIE 2025


Thumbnail
Current track

Title

Artist